Ek hardloop,
Disi altyd leka nie, mar ek hardloop,
Sonder einde
Soms is die pad duister, soms lig
Ek hardloop
Ek hardloop weg van jou, weg van my
Ek hardloop sodat ek die wind deur my hare voel gly…
En vir n oomblik is ek vry
Ek hardloop…
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
in die woorde van Koos van der Merwe: "mag jy huis toe kom as jy klaar verdwaal het..."
ons almal hardloop van tyd tot tyd - die vraag is nie altyd waarvan jy hardloop nie, maar waar heen
Post a Comment