Die gogga so oulik, so mooi
Die gogga het ve my getooi
Dit het ontskuldig begin
Hierdi wonderlike, aaklige ding
k moes beter geweet het,
k was tog gewarsku
Maar my ore toe, my oë geklap, my hart oop & in jo mag…
Swȇrwend aanskou ek jo, vetroetel jo
Raak aan jo,praat met jo
Die gogga word my gogga
My beste maat
1 of 2 keer jy liggies gebyt,
Maar x oortuig dit gan verby
‘n gogga se tande mut mos getoets word
Gogga belowe my, diti wee gebeuri
X so dom, so lif ve jo
Aan alles wat j sȇ gan k vas klou
Toe kom ‘n dag, ‘n dag so rou
Dat k ni mee my gogga kan vetrou
Die byt is harder as hard
& my hart oop gekou
K moes weet ‘n gogga kan k ni vetrou
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
Ai, julle goggas sal hierdeur ook kom - bid vir julle
Post a Comment