Ek dans n dans, sal jy saam my dans?
Ek dans n dans van liefde,
Want liefde was verniet vir my gegee.
Ek dans n dans van vreugde,
Want vreugde bring U Gees aan my.
Ek dans n dans van reinheid,
U bloed het my skoon gewas.
Ek dans n dans van geheelheid,
Want U het genesing tot my gebring.
Ek dans n dans van geleerdheid,
Deur die dae het ek U Woord geleer.
Ek dans n dans van Vryheid,
U het my verlossing gegee.
Ek dans, kom deel in my dans...
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
Vriendin!
Bring my troos om vir i slag i blog van jou te lees, was te lank!
jou groei fasineer my.
voorspoed met kreatiwiteit en gedagtes!
Post a Comment