Monday, 26 May 2008

Grawe

Grawe jou gat, grawe jou gat
Diep, diep, diep
Grawe jou gat, grawe jou gat
Jy word net meer morbiet…

Klim uit, klim uit, klim uit
Jy magi daarin wesi
Klim uit, klim uit, klim uit
Hier kom die depresie reusi

Priester roep ons, dokter
Vat die pilletjie gou,
Maar selfs die ma van die baba kan dit nie meer hou
Roep hom gou, roep hom gou, roep net iemand nou!

Ons dryf die bose tot die bosse
En almal word nou benoud
Hier staan die armsalige siel nog steeds so koud

Dood is ek, dood is jy, dood kan my nie kry
Huil die trane wat nie nat raki,
Die trane wat nie daal

Pasop, pasop hier staan ek nou poeter naakend kaal…

…en in die duister staan ek en grawe...