Die Kaap het met my gepraat gisteraand in my slaap.
Sy sê sy mis jou! Mis jou lis vir die lewe, jou vis eet, omgee en sagte hart. Jou mag niks mors gees.
Sy glo jy sal eendag weer terug kom...
Haar weer terg met jou glimlag, jou sprank en slim opmerke!
Jou waardeuring vir wat mooi en opreg is.
Jou nederige siel weer laat rus...
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
2 comments:
Ek soek die Like Knoppie vriendin
lol! Dankie :)
Post a Comment